Laaste bietjie Sands
14. Dezember 2024 in Südafrika ⋅ ☁️ 23 °C
Nadat ek die kar en die sleepwa gepak het, hang ons nog 'n bietjie uit by die hotel se swembad.
Ons koop uiteindelik die wafel waarvoor ons al die hele week lus is by Milky Lane, maar dit wasWeiterlesen





