Stranddag saam ons bure
20 Aralık 2024, Güney Afrika ⋅ 🌬 28 °C
Ons spandeer die oggend saam die Mullers op Thompsons beach. Franco maak ons bietjie lam want hy kan nie vinnig genoeg in die see kom nie en ons is eintlik nog besig om op te slaan. Ek hou hom dop inOkumaya devam et











