Oefen by die swembad
20 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☀️ 23 °C
Terwyl Isabel draf doen ek lekker gym sessie langs die swembad terwyl Franco solank swem.
Toe ek in klim na my oefensessie toe begin. Die oefening eers met Franco wat gegooi wil word in die swembad,Leia mais









