• Zimbali gholf

    19 dicembre 2024, Sud Africa ⋅ 🌧 23 °C

    Ten spyte van die feit dat ons meeste van die eerste nege sop nat gereën het was dit ‘n lekker eerste nege.

    Toe vat ons ‘n lang ontbyt en gaan terug en kry die res van die rondte seni droog klaar.

    Ek en Alwyn drink ‘n paar lekker doppe, hy drink nie baie nie so dis ‘n spesiale geleentheid.

    {Roedolf}
    Leggi altro