Hari 5
Roadtrip na Banff
27 Agustus 2018, Kanada ⋅ ☁️ 17 °COns het douvoordag opgestaan en ferry toe gegaan om 'n kar te gaan haal by die lughawe in Vancouver. Op die ferry het ons weer Pacific buffet breakfast geëet. Ouma is erg beïndruk met die ferry enBaca selengkapnya
Ek lag te lekker vir julle tweetjies! Lielie♡
Pelancong Ons kort seriously drive through ATMs.
Ek het aan die begin ook lekker gelag oorvdie drive thru banke, maar hul kom baie handig in die winter as dit sneeu, bibber koud is en n new born baba in die kar het..