Banff en die mere
28 sierpnia 2018, Kanada ⋅ ☁️ 12 °C
Ons het rustig opgestaan en ontbyt geëet by die plek waar ons gebly het. Ouma het 'n stappie gevat en foto's gaan neem. Daar was 'n plaag van muskiete toe ek my kop by die deur uitsteek, so ek het Czytaj więcej







PodróżnikKlink of jul nog n huppel in jul stap het! Dis wonderlik! En ons toer heerlik saam! Dankie M!
Podróżnik
Oh my soul marise!!
PodróżnikSjoe dit klink omtrent lekker. En baie interessant.