Rustige eiland dag
26 sierpnia 2018, Kanada ⋅ ☁️ 15 °C
Vandag was net 'n rusdag so voor die Banff toer begin. Cordel het vanoggend weer hokkie gespeel. Daarna het ons Mariet (tannie Jo se kleindogter) gekry vir 'n koffietjie in die stad na ons by die Czytaj więcej







Podróżnik
Dis prentjie-mooi! Sjoe! Ek wil ook daar loop!