Dag 11
Rit na Denali
2. september 2018, Forenede Stater ⋅ ☁️ 8 °COns het vanoggend op die trein geklim na Denali park toe. Die toergids het heeltyd inligting gegee langs die pad. Daar is mens wat heeltemal 'off the grid' bly en hulle enigste vervoer is die trein.Læs mere
Love jou ouma. This is one amazing trip! Enjoy!
Elsabe