Sled dog en Alaska railroad
September 1, 2018 in the United States ⋅ ☀️ 14 °C
Ons het begin met 'n lekker laat oggend. Ons het 10 uur met die shuttle ingegaan dorp toe en bietjie rondgeloop. 11 uur het ons toer begin met 'n klein bietjie geskiedenis oor Seward en toe is onsRead more







Traveler
Shame, ouma is so kort ons kan haar skaars sien!
TravelerWas die honde slee op die sneeu ook?
Ek is so bly julle kan alles belewe. Geniet die naruurskoon.
Fienie