День 11
Rit na Denali
2 сентября 2018 г., Соединенные Штаты ⋅ ☁️ 8 °COns het vanoggend op die trein geklim na Denali park toe. Die toergids het heeltyd inligting gegee langs die pad. Daar is mens wat heeltemal 'off the grid' bly en hulle enigste vervoer is die trein.Читать далее
Love jou ouma. This is one amazing trip! Enjoy!
Elsabe