Giorno 13
Reis na Fairbanks
4 settembre 2018, Stati Uniti ⋅ ☁️ 8 °C'n Bussie het ons vanoggend kom oplaai en Fairbanks toe gebring. Ons bly in 'n kothuis teen die Cheena rivier. Daar het netnou 'n dooie boom (nie stomp nie) afgedryf verby ons huis so die rivier loopLeggi altro