Day 3
Verken Olang te voet en geniet die sneeu
December 15, 2023 in Italy ⋅ ⛅ -2 °COns het bietjie gaan stap en was opsoek na 'n speelplek waar die kinders in die sneeu kan speel. Die GPS het ons so bietjie in die steek gelaat en ons het in die woud op geëindig wat baie vol sneeuRead more