Day 4
Kronplatz - Plan de Corones
December 16, 2023 in Italy ⋅ ☀️ -5 °CReinier het laat middag gister met die kar by ons aangesluit. Ons het vandag besluit om met Heinrich so bietjie ski te oefen met die hoop dat hy dan die volgende dag in 'n ski-kursus sal gaan. LourensRead more