Day 6
Uiteindelik ski ons weer saam
December 18, 2023 in Italy ⋅ ☀️ -3 °CEn en Reinier het vir die eerste keer in 4 jaar weer saam geski! Dit was baie lekker! Ons het saam die heerlikste pizzas geëet by 'n afgeleë restaurant iewers aan die ander kant van die berg.Read more