Day 4
Sportgastein
August 13, 2023 in Austria ⋅ ⛅ 22 °COns was vandag na Sportgastein - waar die vallei doodloop. Hier was baie klein watervalle en baie koeie het daar gewei. Dit was baie mooi daar. Ons het toevallig by 'n lokale Oostenrykse fees daar opRead more