Op die pad oppad na Bad Gastein
August 10, 2023 in Austria ⋅ ⛅ 18 °COns het ongeveer 09:30 vanaf Vienna begin ry vir ons langnaweek na Bad Gastein en Großglockner. Toe die kinders moeg vir die kar raak toe moes ons eers 'n stop maak waar hulle bietjie kan buiteRead more