Day 4
Kambodja boerdery
January 28, 2017 in Cambodia ⋅ ☀️ 26 °CDie ouens naby Siam Reap het meestal bestaansboerderye en baie goed word nog op die outydse maniet gedoen. Die platteland is baie mooi met allerhande skakerings van groen en so 'n vuil modderbruin.Read more