Tag 56
Kom ons bespreek: Simba Lager
5. November 2016 in DR Kongo ⋅ ⛅ 28 °CHierdie fris 5% Kongo-bier kom in 'n allemintige 650 ml-bottel - jy moet dus gereed wees om bier te drink wanneer die kelner hom voor jou neersit. Simba is lekker, en sonder fiemies. Dit het goedWeiterlesen
Woefter Mooie
Woefter Kuku en tjipsi