Kom ons bespreek: Simba Lager
November 5, 2016 in DR Congo ⋅ ⛅ 28 °C
Hierdie fris 5% Kongo-bier kom in 'n allemintige 650 ml-bottel - jy moet dus gereed wees om bier te drink wanneer die kelner hom voor jou neersit. Simba is lekker, en sonder fiemies. Dit het goedRead more



Woefter
Mooie
Woefter
Kuku en tjipsi