Nyiragongo-vulkaan, Kongo
November 4, 2016 in DR Congo ⋅ ☀️ 19 °CDit was harde werk: vyf ure se steil klim byna reguit op teen die Nyiragongo-vulkaan - met los klippe, reën en krampe. Maar was dit die moeite werd! Bo gekom is jy op die kraterrand van dié aktieweRead more