FindPenguins
  • Strona główna
  • Eksploruj
    • Odbierz swoją aplikację
    • Zapisz się
    • Zaloguj się
    • Odbierz swoją aplikację
    • Zaloguj się
    • Strona główna
    • Wydrukuj książkę
    • Eksploruj
    • Pomoc/Obsługa
    • Śledź nas
  • Zapisz się
Pokaż na mapie
  • Marise MalherbeKanada en Alaska 2018Marise Malherbe
    • Pokaż wyprawę
    • Dodaj do listy postanowieńUsuń z listy postanowień
    • Dzielić
    • Dzień 17
    • sobota, 8 września 2018
    • ⛅ 15 °C
    • Wysokość: 56 m
    • KanadaOak Bay48°27’48” N  123°18’42” W

    Sport, huis en kuier

    8 września 2018, Kanada ⋅ ⛅ 15 °C

    Ons het Cordel se hokkie gaan kyk en daarna vir Chrissa gaan haal en haar hokkie gekyk (2 klein kampioene). Ons het toe weer na Bets-hulle se huis gery en gaan kyk hoe hulle gevorder het met die bouery... en ek het 'n 12 minute video gemaak van die huis (want dis hoe lank dit vat om als te verduidelik). Die elektriese- en waterwerke is ongelooflik. Daar is 'n hele kamer net vir dit. Paul en Bets het vir ons Matteson lake gaan wys. Ons het toe net rustig by die huis gekuier, waarna ek en Chrissa en Cordel ietsie gaan eet het by My Chosen Cafe, en bietjie 'girls night' gehad het. Ons het maar net gepak en klaargemaak om te slaap Czytaj więcej

    Zobacz tłumaczenie
    2 lubi
     
Pokaż wyprawę
  • 2025© FindPenguins
  • Strona główna
  • O nas
  • Śledzenie grupy
  • Wciśnij
  • Warunki
  • Prywatność & Cookies
  • Centrum pomocy
  • Odcisk
  • Śledź nas