Terug in Brussels
22. juni 2022, Belgien ⋅ ⛅ 24 °C
Ek het net na 04:00 op die trein geklim. Daar is 'n hele paar dronk mense op die trein daai tyd van die oggend.
In Brussels het ek my tas in 'n locker gaan bêre op die treinstasie en gaan rondloopLæs mere










