Day 17
Die botafumeiro in die katedraal
October 16, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 17 °COns sit heel voor vir die botafumeiro-seremonie in die katedraal, ’n baie spesiale tradisie waar ’n yslike wierookbak deur agt mans opgehys en deur die lug geswaai word. Ons voltooi ook dieRead more