Day 16
Santiago de Compostela: Ons is hier!
October 15, 2023 in Spain ⋅ 🌧 17 °CDie eerste Netwerk24-Camino-toergroep het by die Santiago de Compostela-katedraal aangekom! 260 km en 13 dae later! Wat ‘n epiese ondervinding en wonderlike groep mense! Bokke, vanaand cheer ons virRead more
Traveler Baie geluk en dankie dat ons kon volg!
Traveler Geluk julle, en geniet oomblik!
Traveler Welgedaan.