Dag 9: Vigo
19 września 2024, Hiszpania ⋅ ⛅ 18 °C
Die voete is seer ná die 25 km deur die woude, en die oppe en affe al langs die soom van die dorpies teen die heuwels tot in Vigo, die hawestad wat bekend is vir oesters. Die eetplekke was verder Czytaj więcej












