Dag 10: Nóg ‘n 25 km wag na Arcade
20. september 2024, Spanien ⋅ ☁️ 16 °C
Van vandag af moet ons elke dag twee stempels in ons pelgrimspaspoort tot in Santiago kry. Die eerste 4,5 km uit Vigo is deur die strate, daarna klim die roete vir 2 km. Tot op 15 km is die roeteLæs mere




