Dag 12: Caldas de Rei
2024年9月22日, スペイン ⋅ ☁️ 17 °C
Die roete was ons genadig en het gesorg vir ‘n meestal plat, koel, mooi stapdag deur plase en woude. Ons moes wel gewoond raak aan die singende speke van die talle fietsryers op die roete. Disもっと詳しく
Dag 13: Die pad lei na Padrón
2024年9月23日, スペイン ⋅ ☁️ 11 °C
_Buenos dias!_ Vandag kan ons weer uitsien na pragtige woude en stil plaasgebiede voor ons die Ullarivier net voor Padrón oorsteek. Padrón is bekend vir twee dinge: Sy gewilde groen rissies, padronもっと詳しく
Dag 13: Padrón
2024年9月23日, スペイン ⋅ ☁️ 18 °C
Almal het veilig in die ou stad, Padrón, aangekom. Ons hotel is op die rivier met ‘n netwerk van stegies net agter ons. Die stapdag was gemaklik, maar daar is ‘n effense senuweeagtigheid in dieもっと詳しく
Dag 14: Santiago de Compostela toe!
2024年9月24日, スペイン ⋅ ☁️ 15 °C
Vandag is die groot dag! Ons stap ons laaste treë op die Camino na ons eindbestemming in Santiago de Compostela. Vandag is weer ‘n 25 km stapdag - in die reën! Ons spring vroeg weg om onsselfもっと詳しく
Die eindpunt: Santiago de Compostela
2024年9月24日, スペイン ⋅ ☁️ 20 °C
Ons is hier! Ná 240 km wat by Porto in Portugal begin het, het ons pas deur die poort van die Santiago de Compostela-katedraal ingestap, begelei deur die klanke van die doedelsak wat jou altyd hierもっと詳しく















































