Dag 12: Caldas de Rei
22 september 2024, Spanien ⋅ ☁️ 17 °C
Die roete was ons genadig en het gesorg vir ‘n meestal plat, koel, mooi stapdag deur plase en woude. Ons moes wel gewoond raak aan die singende speke van die talle fietsryers op die roete. DisLäs mer
Dag 13: Die pad lei na Padrón
23 september 2024, Spanien ⋅ ☁️ 11 °C
_Buenos dias!_ Vandag kan ons weer uitsien na pragtige woude en stil plaasgebiede voor ons die Ullarivier net voor Padrón oorsteek. Padrón is bekend vir twee dinge: Sy gewilde groen rissies, padronLäs mer
Dag 13: Padrón
23 september 2024, Spanien ⋅ ☁️ 18 °C
Almal het veilig in die ou stad, Padrón, aangekom. Ons hotel is op die rivier met ‘n netwerk van stegies net agter ons. Die stapdag was gemaklik, maar daar is ‘n effense senuweeagtigheid in dieLäs mer
Dag 14: Santiago de Compostela toe!
24 september 2024, Spanien ⋅ ☁️ 15 °C
Vandag is die groot dag! Ons stap ons laaste treë op die Camino na ons eindbestemming in Santiago de Compostela. Vandag is weer ‘n 25 km stapdag - in die reën! Ons spring vroeg weg om onsselfLäs mer
Die eindpunt: Santiago de Compostela
24 september 2024, Spanien ⋅ ☁️ 20 °C
Ons is hier! Ná 240 km wat by Porto in Portugal begin het, het ons pas deur die poort van die Santiago de Compostela-katedraal ingestap, begelei deur die klanke van die doedelsak wat jou altyd hierLäs mer















































