Dag 4: ‘n Dag met stywe bulte wag

Vanoggend lei die Camino ons deur pragtige woude, weliswaar met ‘n paar onbeskofte bulte wat voorlê! Ons eerste rusplek is by die Church of Santiago (_Igreja de Santiago de Castelo de Neiva_). DieOkumaya devam et
Vanoggend lei die Camino ons deur pragtige woude, weliswaar met ‘n paar onbeskofte bulte wat voorlê! Ons eerste rusplek is by die Church of Santiago (_Igreja de Santiago de Castelo de Neiva_). DieOkumaya devam et
Dit was ‘n wonderlike stapdag — ja, wel met ‘n paar steiltes, maar niks wat ons nie kon hanteer nie 😉. By die Igreja Paroquial de Castelo do Neiva is die gewydheid van ‘n prosessie tydensOkumaya devam et
_Olá amigos_, Dis weer net so ‘n titsel meer as 19 km vir vandag, maar baie meer gelyk en ‘n gemakliker stap. Die eerste deel is deur ‘n reeks woonbuurte bo die kuslyn waarna ons weer deur ’nOkumaya devam et
Dit was ‘n mooi roete, weer met antieke keisteenpaadjies wat deur die heuweldorpies kronkel. Die keistene begin ná 5 dae meer van ‘n uitdaging word omdat dit hard op die voete is. Van die ouOkumaya devam et
Vandag moet ons vir oulaas ‘n pasties de nata eet, want ons groet Portugal en steek die grens oor na Spanje. Ons stap vandag kuslangs voor ons die Minhorivier, die grens tussen Spanje en Portugal,Okumaya devam et
Ons eerste aand in Spanje — in die prentjiemooi kusdorp A Gaurda wat ‘n rustige hawe vol vissersbote omhels. Vanaand slaap ons in
Hotel Monumento Convento de San Benito, ‘n ou klooster.Okumaya devam et
_Buenos dias peregriños_! Vandag geniet ons ‘n blaaskans. ’n Kort busrit neem ons langs die kus noordwaarts na Baiona, ’n gewilde vakansiedorp. Baiona is bekend vir die plek waar een vanOkumaya devam et
Selfs op ons rusdag het ons ‘n hele paar duisend ‘steps’ geneem. Vanaand is ons in die pragtige Baiona met baai op baai kalm waters. Die lug is rooi getint van die brande in Portugal. Op die kopOkumaya devam et
Môre! Vanoggend steek onsdie Miñorivier met ’n Middeleeuse brug oor en stap deur woonbuurte voor die roete weer deur woude vleg. In die namiddag, soos ons die buitewyke van Vigo nader, stap onsOkumaya devam et
Die voete is seer ná die 25 km deur die woude, en die oppe en affe al langs die soom van die dorpies teen die heuwels tot in Vigo, die hawestad wat bekend is vir oesters. Die eetplekke was verderOkumaya devam et