Dag 12: Caldas de Rei
September 22, 2024 in Spain ⋅ ☁️ 17 °C
Die roete was ons genadig en het gesorg vir ‘n meestal plat, koel, mooi stapdag deur plase en woude. Ons moes wel gewoond raak aan die singende speke van die talle fietsryers op die roete. DisRead more
Dag 13: Die pad lei na Padrón
September 23, 2024 in Spain ⋅ ☁️ 11 °C
_Buenos dias!_ Vandag kan ons weer uitsien na pragtige woude en stil plaasgebiede voor ons die Ullarivier net voor Padrón oorsteek. Padrón is bekend vir twee dinge: Sy gewilde groen rissies, padronRead more
Dag 13: Padrón
September 23, 2024 in Spain ⋅ ☁️ 18 °C
Almal het veilig in die ou stad, Padrón, aangekom. Ons hotel is op die rivier met ‘n netwerk van stegies net agter ons. Die stapdag was gemaklik, maar daar is ‘n effense senuweeagtigheid in dieRead more
Dag 14: Santiago de Compostela toe!
September 24, 2024 in Spain ⋅ ☁️ 15 °C
Vandag is die groot dag! Ons stap ons laaste treë op die Camino na ons eindbestemming in Santiago de Compostela. Vandag is weer ‘n 25 km stapdag - in die reën! Ons spring vroeg weg om onsselfRead more
Die eindpunt: Santiago de Compostela
September 24, 2024 in Spain ⋅ ☁️ 20 °C
Ons is hier! Ná 240 km wat by Porto in Portugal begin het, het ons pas deur die poort van die Santiago de Compostela-katedraal ingestap, begelei deur die klanke van die doedelsak wat jou altyd hierRead more















































