Interactive Art Museum
21 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Teamlab Planets is 'n interaktiewe kuns uitstalling. Besoekers loop van vertrek tot vertrek met verskillende ervarings.
Die interesantste vir my was die vertrek waarin mens kniediep in water loop.Meer informatie




