• Tokyo Fishmarket

    October 21, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 20 °C

    Tokyo se groot vismark. Ons is deel van 'n groep van agt mense wat 'n mark toer meemaak. Daar 100e winkels hier met vis en enige ander produkte wat saam met die vis gebruik word om kos te maak. Baie van die kos is vreemd vir ons en die smaak is nie altyd 'n aangename ervaring nie.Read more