Day 51
Kigali - rondstap en dinge doen
October 31, 2016 in Rwanda ⋅ ⛅ 25 °CGister was Sondag, en ons het gerus. Vandag doen ons 'n paar dinge in die stad, beginnende met koffie, ontbyt en poskaarte skryf by Ikerezi-boekwinkel, sommer naby ons hotel. Dit kyk uit oor die stad,Read more