Day 25
Dag 24 - Murraysburg
February 8, 2017 in South Africa ⋅ ❄️ -1 °CWeg Agterpaaie is in Murraysburg en loer in by Hein en Erika Grebe om te kyk hoe hulle as 'n jong gesin die pot aan die kook hou in die platteland. Die middag ry ons deur 'n donderbui na BadsfonteinRead more