Dag 24 - Murraysburg
8 Februari 2017, Afrika Selatan ⋅ ❄️ -1 °C
Weg Agterpaaie is in Murraysburg en loer in by Hein en Erika Grebe om te kyk hoe hulle as 'n jong gesin die pot aan die kook hou in die platteland. Die middag ry ons deur 'n donderbui na BadsfonteinBaca lagi






