Day 7
R355 claim sy victim
January 5, 2023 in South Africa ⋅ ⛅ 21 °C
Nee kyk.
As die grondpad jou band vat, dan is daar niks wat hom weer terugkry nie.
Die ou giffies in die blik help ook niks.
Banddruk was so 1,8Bar, spoed tussen 60km/h en 80km/h, middel van dieRead more
Traveler Suid van die Tankwa Padstal, seker so 10 of 20 km.