Jour 18
Dag 17 - Springfontein
1 février 2017, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 15 °CErns en Toast speel krieket by Prior Grange, suid van Springfontein waar Springfontein en Trompsburg mekaar takel in 'n 20-boulbeurtstryd. Die lopies vloei en die sesse reën neer tussen die miershopeEn savoir plus