Tag 86
Tom's Place, Vrystaat
5. Dezember 2016 in Südafrika ⋅ ☀️ 32 °CTerug op die N1, ek en Alice, en verder suid. Tom's Place is suid van Bloemfontein. Hulle koffie is die beste (uit 'n masjien), en hulle worsrolle "OK", sê Alice. Dis warm en droog, die suid-Vrystaat.