Day 86
Tom's Place, Vrystaat
December 5, 2016 in South Africa ⋅ ☀️ 32 °CTerug op die N1, ek en Alice, en verder suid. Tom's Place is suid van Bloemfontein. Hulle koffie is die beste (uit 'n masjien), en hulle worsrolle "OK", sê Alice. Dis warm en droog, die suid-Vrystaat.