Päivä 86
Tom's Place, Vrystaat
5. joulukuuta 2016, Etelä-Afrikka ⋅ ☀️ 32 °CTerug op die N1, ek en Alice, en verder suid. Tom's Place is suid van Bloemfontein. Hulle koffie is die beste (uit 'n masjien), en hulle worsrolle "OK", sê Alice. Dis warm en droog, die suid-Vrystaat.