Jour 86
Tom's Place, Vrystaat
5 décembre 2016, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 32 °CTerug op die N1, ek en Alice, en verder suid. Tom's Place is suid van Bloemfontein. Hulle koffie is die beste (uit 'n masjien), en hulle worsrolle "OK", sê Alice. Dis warm en droog, die suid-Vrystaat.