日86
Tom's Place, Vrystaat
2016年12月5日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 32 °CTerug op die N1, ek en Alice, en verder suid. Tom's Place is suid van Bloemfontein. Hulle koffie is die beste (uit 'n masjien), en hulle worsrolle "OK", sê Alice. Dis warm en droog, die suid-Vrystaat.