Leon to Villadangos del Paramo
2022年5月14日, スペイン ⋅ ☁️ 19 °C21km - vandag se stap voel soos die slegte deel van Woodstock in CT vir die eerste 10km. Ek sien mooi graferings in brons in n vuil muur, dadelik nuuskierig gaan loer ek nader. Dit lyk bekend. Vliegもっと詳しく
旅行者 hello Alta.... sterkte met die aanstap..... t Iris
旅行者 Dankie tannie 💛
旅行者 hoeveel kilos loop jy Alta. Geniet💕
旅行者 Ek doen van nou af nie meer as 23/25km nie. Het n harde les geleer om te probeer jaag 😊