Day 35
Mwanga - tyd vir chips!
October 15, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 29 °CDie beste padkos: aartappelskyfies met eier ingebak. Ons koop dit gereeld in die middel van die oggend by straatkafees wanneer die honger begin knaag. Lekker!
Die beste padkos: aartappelskyfies met eier ingebak. Ons koop dit gereeld in die middel van die oggend by straatkafees wanneer die honger begin knaag. Lekker!
You might also know this place by the following names:
Mfinga River