• Hier gaan ons!

    September 11, 2016 in South Africa ⋅ ☀️ 16 °C

    Hallo! My naam is Toast Coetzer, Weg-joernalis. Oor die volgende paar maande ry ek Alice Inggs van Kaapstad noordwaarts, rofweg op pad na die ewenaar: Zambië, Tanzanië, Rwanda en Uganda wag. Ons gaan parke besoek, diere kyk, tent opslaan en heel moontlik iewers verdwaal. Volg ons reis hier...Read more