Die Fortuner is gepak
15. september 2016, Sydafrika ⋅ ⛅ 18 °C
Eers moes ons daai klein sitplekkies in die kattebak loskry - gelukkig het Alice 'n Fortuner thread in Australië iewers raakgegoogle wat als stap vir stap verduidelik het. Met die sitplekke uit konLæs mere





Sanetha MeintjiesVeilig wees, geniet elke oomblik.
Len van Heerden
There's it.