FindPenguins
  • Домой
  • Исследовать
    • Скачать программу
    • Регистрация
    • Войти
    • Скачать программу
    • Войти
    • Домой
    • Напечатать альбом
    • Flyover video
    • Исследовать
    • Поддержка
    • Следите за нами
  • Регистрация
Показать на карте
  • WegTydskrifKom ons ry Kongo toeWegTydskrif

    Laatmiddagstappie in Kasane

    18 сентября 2016 г., Намибия ⋅ ☀️ 31 °C

    Ons slaap die volgende twee aande by ons vriende van Pangolin Photo Safaris - hulle het 'n huis op die oewer van die Chobe, en wanneer jy hier laatmiddag met jou honde gaan stap is dit reg langs hierdie klassieke Afrikarivier. Ons sien bobbejane, bosbokooitjie, waterbokbul, otters, krokodille, olifantspoor, seekoeispoor en die mooiste bome.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
Поездка
  • 2026© FindPenguins
  • Домой
  • О нас
  • Групповой трекинг
  • Пресса
  • Правила
  • Конфиденциальность & Cookies
  • Центр помощи
  • Отпечаток
  • Следите за нами