FindPenguins
  • Hjem
  • Udforsk
    • Hent appen
    • Tilmeld
    • Log på
    • Hent appen
    • Log på
    • Hjem
    • Udskriv en bog
    • Flyover video
    • Udforsk
    • Support
    • Følg os
  • Tilmeld
Vis på kort
  • WegTydskrifN1 - Kaap tot GautengWegTydskrif

    Laat ons in die pad val!

    21. september 2016, Sydafrika ⋅ ⛅ 11 °C

    Ek is Sophia van Taak, en oor die volgende paar dae ry ek en die fotograaf Sam Reinders van Kaapstad af al met die N1-snelweg langs tot in Gauteng. Die plan is om ’n slag af te trek by al daardie plekkies waar ’n mens altyd net verbyskiet.
    Nou ja, nou net die huurmotortjie gaan haal, dan is dit alliepad N1!
    Læs mere

    Se oversættelse
    1 synes om
     
Rejse
  • 2026© FindPenguins
  • Hjem
  • Om os
  • Gruppesporing
  • Presse
  • Betingelser
  • Privatliv & Cookies
  • Hjælpecenter
  • Aftryk
  • Følg os