Laat ons in die pad val!
2016年9月21日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 11 °C
Ek is Sophia van Taak, en oor die volgende paar dae ry ek en die fotograaf Sam Reinders van Kaapstad af al met die N1-snelweg langs tot in Gauteng. Die plan is om ’n slag af te trek by al daardieもっと詳しく
Maar eers: koffie
2016年9月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
Hier by die Winelands 1-Stop se Wimpy
Diep in die donker gang
2016年9月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
Ek het in die Paarl grootgeword en toe die Hugenote-tonnel in 1986/7 klaargebou is, was dit vir ons die wonderlikste iets om op ’n Sondagnamiddag - sommer net vir die snaaksigheid - heen en weerもっと詳しく
N-eenrigting
2016年9月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 24 °C
Op die Monopoly-bord van roadtrips, is Prins Albertweg skynbaar daardie kaartjie wat lees "Moenie by begin verbygaan nie, moenie R10 invorder nie..." Ons is duidelik by omdraai verby :)
Nasionale blom met nasionale bokkie
2016年9月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 23 °C
Byna in Beaufort!
’n Pienke, seblief!
2016年9月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
’n Lekker aarbeimelkskommel by Kokkedoor Tessie se Nessie op Beaufort-Wes.
Kuns
2016年9月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 27 °C
Richmond Books is ’n sonderlinge vonds.
Mooiweer op Colesberg
2016年9月23日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 13 °C
Tyd vir bene rek en boeretroos
Gariepdam
2016年9月23日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 14 °C
Wens ons het nou tjoppies en wors om hier by die dam te braai. Mooi uitsigte!
Geskiedenisles
2016年9月23日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 23 °C
By Winburg in die Vrystaat staan óók ’n Voortrekkermonument.











