• Mongu - volmaaktyd

    September 22, 2016 in Zambia ⋅ ☀️ 18 °C

    Ons kamp die volgende paar dae in Kafue- nasionale park - ons behoort laatmiddag daar te wees. Die Zambesivloedvlakte - wat wyd hier langs Mongu uitstrek - laat ons nou agter. Brandstof hier is goedkoop: K8, 59 per liter diesel. Goeie diens, koue koeldrank en skoon toilette hier by die Total.Read more